Ask an expert
Question

19 Jan 2006

Raad asseblief
My dogter is 18 jr oud en is baie selfbewus oor haar borste.Sy dra 'n 34D en weeg maar 52kg en is baie kort. Haar borste is te groot vir haar lyf en hang regtig baie.Dan is sy ook selfbewus oor haar nippels. Glo my, ek het nog nooit sulke nippels gesien nie. DIt is omtrent die helfde so groot soos die bors en is pienk.Dit is nie so erg die nippel wat so groot is nie, maar die ronding rondom die tepel. Ons het nie mediese fonds nie en wil sy graag weet waar ons kan aanklop om borste te verklein.AL is dit by 'n hospitaal waar die operasie gedoen kan word waar student nog leer.Ons bly in die Wes-Kaap.
Answer 3,922 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Beste Sikspens,
Ek dink jy moet haar by Grootte Schuur by die plastiese chirurgie kliniek kry. Miskien sal jy 'n verwysing vanaf buitepasiente nodig he. Dit klink of sy 'n kandidaat is daarvoor.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9362 votes
No
67% - 19315 votes
Vote