Ask an expert
Question

24 Jan 2006

Rash
Hallo doc

Ek wonder of jy my kan help ek het nou al vir 3 dae klomp klein rooi knoppies onder my twee borste en dit jik verskriklik. Ek was nog altyd my bra soos altyd niks seep poeier verander of niks bad seep verander gebruik niks soos lotion of poeier nie. Wat dink doc kan dit wees. Moet ek 'n doc gaan sien of wat.
Jou antwoord sal waardeer word. Ek het my kinders se fisanpaste gister gebruik maar dit wat net die rooigyt veg maar vanoggend jik dit baie.


Dankie liz
Answer 648 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hi Lizelle,
Met die hitte kry mens hierdie tyd van die jaar maklik swam infeksies in die warm sweterige areas van die liggaam. Iets soos Dactacort sal waarskynlik help maar jy sal jou GP moet vra om dit vir jou voor te skryf. Gooi Mycota voetpoeier op die area – sal droog hou en is antiswam.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9364 votes
No
67% - 19336 votes
Vote