Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- CyberDoc
- Oral health expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
Re: Hot flushes - 2200
Hi Doc
Ek drink net een saans, want dit maak my lomerig, maar ek sal nou probeer om een soggens ook te neem en te kyk of dit beter werk. Die hoofpyne is ook nog erg, maar ek dink dis nou meer van die kwessie dat ek nie kan sien nie na my Katarak operasies. Ek moet nog 4 weke wag voor ek die oogarts kan sien vir 'n nuwe bril en sukkel nou maar aan met die leesbril van Crazy store. Groetnis

Hallo Griet,
Kan jy nie 'n oogkundige sien nie, hulle is nie so erg vol bespreek soos die oogartse nie!
Dr Bets
Kan jy nie 'n oogkundige sien nie, hulle is nie so erg vol bespreek soos die oogartse nie!
Dr Bets
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.