Ask an expert
Question

29 Jan 2010

Rooi aartjies op enkel
Beste Dr Bets,
Ek het so 2 jaar gelede ontdek ek het AF en ' n lekkende Mitraal klep. Ek is onder behandeling maar wat my pla is die feit dat my enkels erg geswel het net voor dit gediagnoseer is. Toe ek op behandeling gesit is, het die swelling verdwyn en sedertdien het dit nog nooit weer geswel nie. Ek let egter op dat ek aan die binnekant van die linkerenkel klomp rooi-pers aartjies het - die enkel lyk heel verkleur. By tye is dit baie donker (and very embarrasing) en ander kere is dit weer ligter en nie so onaansienlik nie. Is dit aarskade na die erge swelling of wat kan dit wees? Dis nie seer nie en pla maar net omdat dit so onooglik is. Party mense sê  dis omdat ek vir 2 jr op Warfarin was - my toestand is nou so gestabiliseer dat my kardiolloog my Warfarin gestaak het. Kan daar iets aan gedoen word? Ek is bang die hele enkel area word later so.
Answer 1,068 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Verwys na my antwoord op jou tweede vraag.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9474 votes
No
68% - 20305 votes
Vote