Ask an expert
Question

26 Apr 2004

Rooi kolletjies op penis
My man het klein rooi kolletjies op die glans van sy penis.Is dit n irritasie of net n veluitslag?
Answer 3,057 views
Expert
CyberDoc
CyberDoc

01 Jan 0001

Bekommerd, dis moeilik om te sê wat die probleem is sonder om hom te ondersoek, maar as dit ‘n irritasie is behoort dit binne ‘n paar dae op te klaar. As dit nie opklaar nie, kan julle ‘n gewone anti-fungus room soor Normospor® by die apteek koop en dit 2-3 maal per dag aanwend vir ‘n week. As dit nie help nie (of dit word erger) sal julle ‘n dokter moet gaan sien. Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9467 votes
No
68% - 20213 votes
Vote