Ask an expert
Question

06 Nov 2008

Rukkings tydens slaap
My man het die laaste tyd baie rukking as hy slaap. Gisteraand het hy begin bewe en dan het dit vererger tot hy ruk. Na die ruk was hy vir ' n paar sekondes stil en dan het dit weer van vooraf begin. Hy het deur alles geslaap. Moet ek bekommerd wees?
Answer 13,791 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Magriet
Vra hom of hy enige simptome deur die dag het as hy wakker is? Mens het soms onwillekeurige bewegings tydens jou REM slaap periodes. Dit kan egter ook 'n tipe rustelose bene sindroom wees (nocturnal Myoclonus) Praat met julle huisdokter as dit jou of jou man steur dat julle swak slaap.
Dr Bets
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9439 votes
No
68% - 20038 votes
Vote