Ask an expert
Question

23 Jan 2006

Seer Keel
Ek het al geruime tyd 'n seer keel, in Desember het ek reeds 1 5dae kursus van Ranbaxy Ceroxim voltooi, ek wat gister weer dokter toe en kry to weer Ranbaxy Ceroxim 250 vir 7 dae, ek wil net seker maak, kan ek dit net vir 7 dae drink of moet dit vir 5 of 10 dae wees.
Answer 1,498 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hi Lizett,
As dit 'n taai kiem is is dit soms nodig om dit vir 7 dae te gebruik. Soek ook vir ander redes van seer keel soos sooibrand, oopmond slaap ( chroniese toe neus/hooikoors), post nasale drip, en lae witbloed sel telling.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.