Ask an expert
Question

02 Feb 2010

simptome van gout?
Beste dokter Bets,

EK was verlede week vir n paar dae buite aksie met pyne op die maag, en daarna vreeslike pyne wat begin het in my voet en later by die knie ge-eindig het. Huisdok het laad bloedtoetse doen, en die volgende gese: Uriensuur te hoog (3.2) wit bloedliggaampies te min, rooi bloedliggaampies te groot, ek weet ek het hoe cholestrol en tri-glisiriede. In effek, volgens huisdok, het ek gout...Wil graag weet of al daai dinge verband hou met gout?
Baie dankie
Answer 15,503 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Goutie
Jig of gout is gewoonlik in een gewrig, die gewrig is rooi en warm en pynlik. Mees algemene gewrigte aangetas is klein gewriggies soos tone, vingers, pols of enkel. Gout sal nie vir jou pyn op jou maag gee nie, maar as jy vir die maagpyn disprin gebruik het kan dit gout trigger. Mense met verhoogde cholesterol, insulien weerstandigheid, hartprobleme en of diabetes het baie keer ook gout.
Dr Bets
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9474 votes
No
68% - 20305 votes
Vote