Ask an expert
Question

31 May 2004

Sinus
Hi Doc

Ek het kroniese sinus wat die afgelope tyd erger is oor ek gereeld verkoues ook kry. Bloed toetse se eks allergies vir iets maar weet nie wat nie. Was al by elke tipe dokter onder die son.

Die probleem is die afgelope 3 weke word ek so naar (ek dink dis van erg post nasal drip)wat ek omtrent elke aand na ete opgooi. Ek word ook deur die dag naar.En dans dit net slym. Enige advies sal waardeur word.

Baie dankie
Answer 536 views
Expert
CyberDoc
CyberDoc

01 Jan 0001

Sam, die beste sal wees om elke dag ‘n antihistamien soos Clarinese® te drink en te kyk of dit nie wil opklaar nie. Vir die eerste paar dae kan jy iets soos Sudafed® byvoeg om te help met die opdrogery. As daar nie binne ‘n week ‘n groot verbetering is nie, sal die beste wees om jou dokter te sien en seker te maak wat die probleem is. Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9474 votes
No
68% - 20306 votes
Vote