Ask an expert
Question

06 Apr 2003

skielike duisligheid en floute
Ek word baie onteidig duislig, en word kort daarna flou, daarna sweet ek baie, voel baie moeg en huil om een of ander duistere rede.
Answer 3,692 views
Expert
CyberDoc
CyberDoc

01 Jan 0001

Christine, ek is nie seker wat die oorsaak is nie, maar ek kan jou sĂȘ dat dit nie normaal klink nie. Dit mag wees as gevolg van lae bloeddruk of bloedsuiker, maar die verklaar nie die emosionele simptome nie. Die beste sal wees om jou dokter te sien en dit uitgesorteer te kry. Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9472 votes
No
68% - 20285 votes
Vote