Ask an expert
Question

24 Oct 2011

Snork!
Dr, ek is ''n vrou en snork my man wakker in die nag - dit is ''n nagmerrie! Ek verstaan dat snork meestal te wyte is aan die keelspiere wat te veel verslap en dan sak die hele keelgedeelte terug en dit is die vibrasie van die kleintongetjie wat die geluid veroorsaak. Dit maak nie saak of ek op my sy of rug slaap nie, ek snork dat die biesies bewe! Ag dr, dit veroorsaak probleme, want my man kry nie geslaap nie. Wat kan ek doen om die probleem hok te slaan?
Answer 678 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Sophie

Ek stel voor dat jy 'n oor-, neus - en keelspesialis vir 'n ondersoek en behandeling konsulteer. Daar is vele behandeling metodes en goeie resultate word verkry en dit is daarom belangrik om die oorsaak te vind.

Groete





Dr Anrich
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9439 votes
No
68% - 20038 votes
Vote