Ask an expert
Question

23 Sep 2007

Sore Throat,anti-biotics and gym
Hi
Ek het 'n hele ruk terug klomp keer na mekaar keel infeksie gekry.my dokter het my daarvoor behandel mar dit het nooit heeltemal weg gegaan nie.toe doen ons 'n bloedtoets om te kyk of dit nie dalk 'n allergie kan wees nie en toe is dit die oorsaak! ek was vir maande op Laura 10 en Ultimag wat ek daagliks gedrink het.Geen probleem toe gehad nie.Nou het ek vir 'n lang ruk opgehou en nou ewe skielik het ek weer wit seertjies in my keel en my keel is baie seer.Kan dit weer keel infeksie wees van die allergie? dan wil ek ook net weet, moet ek dadelik weer met die 2 pille bo genoem begin en dit sal weg gaan? moet ek mar by die dokter uitkom? en as hy dan antibiotika vir my gee sal ek kan aanhou gym????? eks besig met 'n baie streng oefen program en om nou weer te stop gaan 'n groot probleem wees.

Help asb!!!
Rianca
Answer 2,505 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Rianca,
Probeer eers teruggaan op jou Laura 10 en Ultimag en gebruik daarby Tonsillite of Tonsilla 2-3 pilletjies elke 4 ure. As dit nie verbeter na 3 dae nie,moet jy dalk antibiotika kry. Jy kan oefen as jy nie koorsig of lyfseer is nie.
Dr Bets
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9379 votes
No
67% - 19423 votes
Vote