Ask an expert
Question

18 Feb 2003

Sosiale Vrees
Is daar enige medikasie vir iemand wat aan sosiale vrees ly. Wanneer ek uitgenooi word na n funksie/partytjie is dit of ek vreeslik bang raak. Sodra ek eers daar is gaan dit beter. Partykeer as ek iemand moet bel is dit asof my keel toetrek en ek begin dan vreeslik bewe. Ek is 45 en die vrees kom al vir jare saam, soms gaan dit beter, soms erger. Gaan ook in n depressie in - het die vrees dalk daarmee iets te doen?
Answer 928 views
Expert
CyberDoc
CyberDoc

01 Jan 0001

Vic, die beste sal wees om jou dokter te vra om een van ‘n groep middels bekend as SSRI’s voor te skryf. Hulle het baie min newe effekte en kan regtig ‘n groot verskil maak. Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.