Ask an expert
Question

19 Nov 2008

spatare
Ek het baie lelike spatare agter my kniee. Is daar enige iets wat ek nou kan doen om dit beter te maak? Dit is nie elke dag seer nie, maar soms is my bene nogal pynlik. My dogter is 9 is daar iets wat ons kan doen om te help dat sy nie ook spatare gaan kry nie. My ma het spatare.
Answer 814 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo H
Mens kan dit nie regtig voorkom nie, dit is maar geneties tot 'n groot mate. Lelike en seer spatare kan verwyder word deur 'n sjirurg.
Dr Bets
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9438 votes
No
68% - 20011 votes
Vote