Ask an expert
Question

15 Feb 2010

Splinterbloedings en MVP
Ek het in verlede week se Huisgenoot gelees van splinterbloedings en klep-siekte. Ek is al raadop met al hierdie " strepies"  wat ek onder my naels het - dit lyk vuil en dit klink vir my baie soos die splinterbloedings waarvan daar gepraat word. Ek het GEEN tekens van infeksie of endokarditis nie, so dis nie dit nie, maar ek kry al vir maande lank die strepies (lyk soos hout splinters) onder my naels.

Ek het MVP, maar nie endokarditis. Kan iets anders dit veroorsaak? Dalk ' n tekort aan ' n vit. of iets in die bloed?
Answer 465 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Karen
Rather let your doctor do some blood tests, and a sonar of the heart - it is better to be 100% sure that it is not caused by endocarditis as it is a disease that can cause severe valve damage over a period of time
Dr Bets
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.