Ask an expert
Question

20 Sep 2007

STEEKPYNE IN OE
Ons lugreëling is buite werking in ons kantoor, die temp is tussen 32 - 35 grade bedags. Ek kry steekpyne in my oë en sukkel met oë wat droog raak. Dit voel of iemand my in die oog steek met 'n naald so seer is dit, en dan pyn my oog gewoonlik. Wat kan dit wees - is ons werksomgewing nie dalk te droog en te warm nie nie.??
Answer 3,406 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Thea
Nee, ek dink jy moet asb 'n oogkundige gaan sien, jy mag dalk 'n verhoogde oogdruk probleem (Gloukoom) or inflammasie van die iris ( kleur deel van die oog) hê. Probeer intussen Duratears vir die droeë oë.
Dr Bets
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9362 votes
No
67% - 19315 votes
Vote