Ask an expert
Question

08 Nov 2011

Stem
Beste Dr., Ek is n week gelede aangeval en gewurg. My nek is nog taamlik seer, veral aan die voorkant by die " adamsappel"  (ek is n vrou). My stem klink anders as gewoonlik en dit is asof dit vir my moeite is om te praat. Sal dit vanself weer regkom? Ek kan nie n dokter gaan spreek nie.
Answer 558 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Ivanna

Afhangend van hoe erg die trauma is, kan dit 'n paar weke neem vir herstel. Jy kan Myprodol neem om die pyn en inflammasie te verlig, maar indien jou simptome glad nie verbeter nie, sal jy 'n dokter moet konsulteer.

Groete




Dr Anrich
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.