Ask an expert
Question

04 Mar 2003

"Stork's bite" op baba se voorkop
My baba het van geboorte 'n v-merk teen sy voorkop. Die pediater het gese dit word 'n stork bite genoem. Presies wat is die merk en wat word dit veroorsaak en sal dit weg gaan? Die baba het 3.94 geweeg en is d.m.v. 'n keiser gebore.
Answer 438 views
Expert
CyberDoc
CyberDoc

01 Jan 0001

Sandra, ander name daarvoor is Angel’s Kiss, nevus simplex of ‘n eenvoudige geboorte vlek. Jy kan toets of dit die regte diagnose is deur daarop te druk. As jy dit kan weg druk is dit die regte diagnose en behoort dit self weg te gaan binne 18-36 maande. Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.