Ask an expert
Question

17 Nov 2011

Sukkel met sluk
Ek is nou op dag 3 wat ek sukkel om normaal te sluk. Dit het skielik gebeur. Dis asof daar iets in my sluk vassit en sodra ek kos of vloeistof wil sluk is dit bietjie seer en die kos vat langer as normaal om by my slukderm af te gaan. Enige idee wat dit kan wees. Dink nie dit kan sooibrand wees nie want daar is geen suur nie.
Answer 1,746 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Ongelukkig is daar vele oorsake vir jou simptome en dit is daarom baie belangrik om jou dokter vir 'n ondersoek te konsulteer, sodat alle moontlikhede ondersoek kan word. 'n Moontlike oorsaak kan meganies wees, waar daar inflammasie teenwoordig is as gevolg van infeksie, of soos met refluks gastritis, keelinfeksie ens.

Groete





Dr Anrich
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9436 votes
No
68% - 20001 votes
Vote