Ask an expert
Question

22 Feb 2010

Swanger?
Dr
Is dit moontlik dat ek swanger kan wees sterilisasie gehad 3 jaar
terug. Menstruasie het begin 5 Feb net vir 2 dae gewees 5,6 Feb ook nie baie gewees. Was die 10de by die ginekoloog vir jaarlikse ondersoek het gese niks in baarmoeder was dit dalk te
vroeg om iets te gesien het. Weet nie hoekom menstruasie net
wegbly nie. Menst was voorheen elke maand die afgelope 3 jaar elke maand gereeld op tyd. Dankie vir dr se advies.
Answer 1,105 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Anon
Daar is 'n baie, baie klein persentasie mense wat swanger word na 'n sterilisasie (18/1000 of 0.018% van pasiente). Mens kan ook menstruasies oorslaan agv hormoon skommelinge, gewigsverlies, medikasie wat jy gebruik, anovulatoriese siklusse, spanning. Hoe oud is jy?
My raad is - doen 'n swangerskaptoets so die 10 de Maart - meer vir jou eie gemoedsrus as enige iets anders, en kyk of daar enige faktore was wat dalk kon bydra tot die ligte menstruasie.
dr Bets
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.