Ask an expert
Question

12 Oct 2011

swelling van enkels en bo-op voete
Dr
My enkels swel die afgelope tyd. Net voor my enkel (aan die buitekant) is n swelling in die vorm van n eier, nogal groot soos n hoendereier. Dis nie seer nie, en die res van my voete is nie geswel nie. Dit is sag wanneer ek op dit druk.

Dankie
Answer 6,397 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Stella

Dit is baie moeilik om my opinie te lig, aangesien ek nie 'n ondersoek kan doen nie en ek stel daarom voor dat jy jou dokter vir 'n ondersoek konsulteer. Dit is moontlik as gevolg van water terughouding, maar voor enige medikasie voorgeskryf kan word, sal jou dokter 'n diagnose moet maak.

Groete





Dr Anrich
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.