Ask an expert
Question

06 Feb 2006

tekort aan bloedtoevoer
ek wil kyk of daar n tekort aan bloedtoevoer na my bene is. watse toets moet ek ondergaan. volgens u raad vantevore moet ek ook na n rheumatoloog gaan. kan u vir my n naam gee in kaapstad/somerset wes. ons het nie medies nie.
Answer 2,012 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Elmarie,
Die bloedtoevoer in jou bene kan jy toets met 'n Doppler sonar - sal kan doen by Grootte Schuur. Jy sal dalk eers buitepasiente toe moet gaan.
Prof Kalla 021 448 4484 by Grootte Schuur is 'n rheumatoloog.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.