Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- CyberDoc
- Oral health expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
Terugvoer
Dr. Bets & Anxious.
More-middag is my lang verwagte afspraak met die Kardioloog. Ek sal Maandag terugvoering gee op die basiese vrae wat ek hom gaan vra: kardiale uitwerp %, enige tekens van hartversaking of hart skade.
Ek sal ook my bloedtoets-uitslae vir hom wys.
Geniet die naweek!

Hallo Cornel
Sterkte - laat weet ons hoe dit gegaan het!
Dr Bets
Sterkte - laat weet ons hoe dit gegaan het!
Dr Bets
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.