Ask an expert
Question

30 Aug 2007

Trigeminal Neuralga
My ma is 60 jaar oud en het TN. Sover ek verstaan van al my soeke na die siekte is dit n toestand van die senuwees in die gesig en oor area. Is dit moontlik dat die TN kan verspry na ander dele van haar liggaam soos bv haar linker been. Sy het ontsaglik pyn in haar linker been en haar GP het vir haar gese die TN het verspry tot daar. Maar niemand met wie ek praat kan vir my n andwoord gee of TN wel kan verspry. My ma het al 5 rug operasies gehad die laaste een was 11 terug as dit nie TN is nie weet ek ons kan verder gaan om die oorsaak te kry van die pyn wat sy het. Haar GP het vir haar gese sy sal maar moet leer om saam met die pyn te leef want TN kan nie genees word nie.
Answer 1,736 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Pop
Nee Trigeminale neuralgie is net in die trigeminale senuwee en kan nie versprei nie. Sy kan egter 'n ander senuwee probleem in die been hĂȘ en dit kan dalk weer wees agv 'n senuwee wat in die rug knyp - ek dink regtig julle moet maar 'n ander opinie kry en dalk ook liewer 'n neuroloog gaan sien oor die TN want daar is defnitief behandeling beskikbaar wat dit draagliker kan maak.

Kyk http://en.wikipedia.org/wiki/Trigeminal_neuralgia

Dr Bets
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9360 votes
No
67% - 19294 votes
Vote