Ask an expert
Question

16 Feb 2010

Turksvyboomdoring
Hi Doc, 3 weke terug het een klein turksvyboom se doringtjie in my vinger gesteek. Ek het dit uitgetrek, dit het vreeslik gebrand, maar nie afgebreek nie. Paar dae later het my vinger erg begin swel. Ek het dit maar net geignoreer. Dit het begin seer raak en nou is dit nogal erg seer en ek begin gevoel verloor. Dit voel amper asof my vinger slaap. Moet ek ' n dokter gaan sien of is daar iets wat ek kan aansmeer? My vinger is nogsteeds baie dik geswel.
Baie dankie
Groete
Answer 513 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Louise
Die swelling druk waarskynlik op jou vinger se senuwee. Ek dink jy het dalk 'n infeksie en moet dalk antibiotika kry - sien liewer jou dokter.
Dr Bets
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9463 votes
No
68% - 20189 votes
Vote