Ask an expert
Question

06 Sep 2011

Uitslae van bloedtoetse
My seun is opgeneem in hosp vir brongites dr het bloedtoese
laat doen sy protiene is redelik verhoog en sy kreatiien verlaag
sy urine is skoon hy 21 vlgs die dr is dit ok, hy is op prot dieet. Kan dit wees dat hy steriode gebruik of kan daar ander redes en wat is die nagevolge
Answer 702 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Christina

Die uitslae van jou seun se bloedtoetse kan bloot 'n reaksie wees tot die lae respiratoriese infeksie. Hierdie toetse moet een maand nadat hy gesond is, herhaal word.

Groete




Dr Anrich
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9436 votes
No
68% - 20005 votes
Vote