Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- ADHD Expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Asthma Expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- Cough Expert
- CyberDoc
- CyberShrink
- Oral health expert
- Depression expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
- Fertility expert
- Flu expert
- GynaeDoc
- Headache expert
- Healthy Bones
Vel probleme
Hi, ek is 50 jr oud en alreeds so 2 jaar in my menopouse in. ek sukkel egter vreeslik met my vel, oornag sal daar 'n rooi knop verskyn en niks, maar niks help daarvoor nie, dit is nie 'n puisie nie, want daar is geen etter in as ek dit sou stukkend krap nie, soms is dit amper beter om dit oop te maak, want dan raak dit immers gouer gesond. Ek het ook al gekyk of dit nie van my velprodukte is nie (en dit is nie) en let ook op wat ek eet, ek is pre diabeties en cholestorol, maar beheer dit reeds met dieet.
ek gebruik niks vir die menopoasal probleme, nie aangesien dit geweldige newe effekte het waarvoor ek nie kans sien nie. Is daar egter iets wat ek kan gebruik om die knoppe te beheer of te genees?
Baie dankie,

Menopousal
Dankie dat jy health24.com besoek het.
Jy kan die knoppe beheer of genees deur 'n topikale antibiotika, soos Bactroban, te gebruik, asook 'n lae dosis orale antibiotika, bv. Doxicyclin oor 'n periode van twee maande.
Ek stel egter voor dat estrogeen supplementasie gebruik vir 'n kort periode, om jou sodoende oor hierdie moeilike tyd te dra. Hormoon vervangings terapie oor 'n kort periode, het geen tot minimale newe effekte, waaroor jy nie bekommerd hoef te wees nie. Die meeste newe effekte kom eers na vore na jare se gebruik.
Groete
Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.