Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- CyberDoc
- Oral health expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
Verwys: 2324
Dankie Doc.
Ek sien nogal uit na my Kardioloog besoek volgende week sodat ek net 'n paar antwoorde kan kry en rustigheid oor my toestand.
Dok, net gou nog een vragie: tekens van hartversaking? Ek sal nogal dink dat geswelde voete/enkels 'n teken moet wees van hartversaking?
Kan koue voete (ongewoon koud tot so 'n mate dat, as ek 'n paar minute lank op een plek staan voel dit asof ek begin "swing") 'n teken van hartversaking wees? Ek kry ook nie hitte in my voete nie, selfs al trek ek duk sokkies aan! Selfs tydens 2 swangerskappe het ek nooit swelling van die enkels/voete gehad nie. Miskien sal my voete dan nie swel nie en kan die Kardio dit miskyk?

Hallo Cornel
Mens kry 2 tipes hartversaking - Linker hartversaking veroorsaak kortasemheid, vog op die longe, kan nie plat le nie. Regter hartversaking gee weer geswelde voete, geswelde lewer, opgesette en ongemaklike buik, moegheid. Dan kry mens natuurlik 'n kombinasie van die twee. Koue voete is nie 'n teken van hartversaking nie, probeer bietjie Vit B 3 ( Nikotienamied) in die hande kry - dit is skaars en mens kry dit baie keer net by gesondheidswinkels, maar dit help vir bloedsirkulasie.
Hulle diagnoseer hartversaking met x/strale of met hartsonar gewoonlik, en kyk dan ook vir eksterne tekens.
Laat weet my wat se hy?
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.