Ask an expert
Question

14 Sep 2007

visectomy
wat is die kanse om wel swanger te raak as my man gaan vir n terugkeuring van sy sterilisering n paar jaar gelede? is daar medikasie wat ek moet neem om die kanse te verbeter as hy wel gaan vir die operasie? asb ek het advies nodig omtrend die vraag want ons beplan al 4 maande aan die idee en is bang dit is onsuksesvol.
Answer 495 views
Expert
CyberDoc
Cyberdoc

01 Jan 0001

Whipsybabe

Dankie dat jy health24.com besoek het.

Die kanse is baie goed dat jy weer sal swanger raak, as die omkeer van die vasektomie suksesvol is. Indien jou man 'n normale spermtelling het, is die kanse presies dieselfde soos voor die operasie. Indien jy normaal ovuleer ('n normale siklus het), is dit nie nodig om enige medikasie te neem nie.

Groete


Dr Anrich Burger
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9360 votes
No
67% - 19293 votes
Vote