Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- ADHD Expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Asthma Expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- Cough Expert
- CyberDoc
- CyberShrink
- Oral health expert
- Depression expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
- Fertility expert
- Flu expert
- GynaeDoc
- Headache expert
- Healthy Bones
Wil probeer vir baba<br>
Goeiedag
Ek is 40 en my man 42 en ons het besluit om te probeer vir 'n baba. Ek het die pil gelos einde Desember. Ons is albei gesond. Is dit nodig om ons huisdokter te gaan sien? Ons gebruik albei ekstra vitamine ens. Kan ons maar net so aangaan en kyk wat gebeur? Dit is eintlik wat ons wil doen - as dit moet dan sal dit andersins laat ons dit daar. As dit bedoel is dan is dit reg andersins los ons dit. Ek is nie regtig lus om 'n ginekoloog te gaan sien nie. Is dit nodig?

Hallo vriendin,
Weens jou ouderdom is dit net nodig om ‘n ginekoloog te sien as jy swanger word. Maak net seker jou Bloeddruk, nierfunksie, cholesterol en suiker ens is heeltemal normaal , moenie rook of alkohol gebruik of baie koffie en tee drink nie.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.