Ask an expert
Question

08 Mar 2010

Wonder net..
More dokter.Ek het ''n groot vraag.Ek en my man probeer swanger raak.Ek het pyne gekry (soortgelyk aan menstruasie),vrydagoggend ''n swangerskaptoets gedoen,wat toe negatief is.Saterdagmiddag het ek begin menstrueer.Maar gistermiddag,toe ek die tampon wil ruil,toe is daar slegs so bruin afskyding op.Dus het ek slegs 1 dag gemenstrueer.. hoe is dit moontlik..? en wat kan die probleem wees.daar is niks verder nie. Is dit ernstig,moet ek dokter toe.?
Answer 1,861 views
Expert
CyberDoc
cyberdoc

01 Jan 0001

Hallo Stella
'n ligte menstruasie kan soms net 'n bruinerige afskeiding gee. As mens baie angstig of gespanne is kan dit jou menstruasie beinvloed of weghou. Gee dit bietjie kans. As jy pyn, koors of 'n geel afskeiding het moet jy dokter toe gaan.
dr Bets
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9468 votes
No
68% - 20241 votes
Vote