Ask an expert
Question

24 Mar 2003

xanor
Gebruik Xanor vir angsaanvalle wat ek kry, maar kry hierdie verskriklike
brand in my hart/bors area na die gebruik van xanor, het nog nooit sooibrand van tevore gehad nie, so weet nie of dit dit kan wees nie. Ek is 24 jaar oud en vroulik. Is dit sooibrand,
hartprobleme of wat, help asb.
Answer 615 views
Expert
CyberDoc
CyberDoc

01 Jan 0001

Leone, sooibrand is nie ‘n algemene newe-effek van Xanor® nie. Dit mag wees dat die angsaanval reflux tot gevolg het, maar dit mag ook wees dat die refluks esofagus spasma en hartkloppings veroorsaak wat net soos ‘n angsaanval mag presenteer. Die beste sal waarskynlik wees om ‘n gastroënteroloog (maagspesialis) te sien en dit uitgesorteer te kry. Sterkte.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9467 votes
No
68% - 20213 votes
Vote