Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- ADHD Expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Asthma Expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- Cough Expert
- CyberDoc
- CyberShrink
- Oral health expert
- Depression expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
- Fertility expert
- Flu expert
- GynaeDoc
- Headache expert
- Healthy Bones
Adult survivor?
Ek het 'n week gelede begin om flashbacks van my kinderjare te kry. Intussen het die gebeure, my pa wat my vanaf 'n baie jong ouderdom regdeur my lewe gemolesteer en verkrag het, al hoe meer begin terug kom en ek voel of ek gaan mal word.
In die begin wou ek nie die gebeure glo nie, maar hoe meer dit terugkom en ek onthou, begin alles sin maak en ek onthou die gebeure in absolute detail.
Ek het intussen met my ouers gepraat en my pa het van die goed erken. My ma onthou ook van die gebeure.
Wat moet ek doen?! Waarheen van hier af? Ek weet nie met wie ek moet praat en hoe om al hierdie emosies, vrese en flashbacks te hanteer nie.

OK, firstly, fortunately, you are NOT going mad. If yo have begun to think about memories of such unpleasant events in the past, and your father has admitted that these are accurate, then you may well find that a counsellor could help you to get things into proportion, and to prepare yourself for a happier life in future, free from recalling unpleasant events, and working to build happy events in your future.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.