Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- ADHD Expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Asthma Expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- Cough Expert
- CyberDoc
- CyberShrink
- Oral health expert
- Depression expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
- Fertility expert
- Flu expert
- GynaeDoc
- Headache expert
- Healthy Bones
Amazing Race vanaand....
Weet julle, ek dog ek deel net iets met julle....baie van julle (ek ook inkluis) kla altyd oor hoe boring 'n mens se werk of lewe is, hoe min lus sommige is vir die lewe....
Wel, wat my lewe darem 'n bietjie opkikker is om in die aand by die huis te kom en iets exciting te kyk op TV. En voor dit bak ek gewoontlik muffins. Vrek lekker om bran muffins te bak, en as dit uit die oond kom, Rama en maple syryp oor te gooi.
Vanaand bak ek chocolate muffins - sukkel nog om oor my chocolate addiction te kom nadat ek Charlie and the Chocolate Factory gekyk het.
So ja miskien moet 'n mens iets doen wat vir jou en jou man/vrou 'n biejtie lewe saam kan gee - al is dit nou muffins bak en saam te verorber.

I suspect I have gained weight from merely reading of your intentions.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.