Ask an expert
Question

11 Jan 2006

bekommerd oor vriendskap tussen my man en sy kantoor dame
Ek weet nie of ek moet bekommerd wees of nie maar ek voel baie ongemaklik oor my man se vriendskap met die dame. Hy het erken dat hy haar nie beskou as een van sy werkers nie maar `n goeie vriendin. Dinge wat hy gewoonlik met my gedeel het word nou gedeel met haar. Ek voel uitgesluit. Sy bring ook al haar persoolike probleme na die werk en bel hom oor naweke op sy selfoon met haar probleme. Ek is regtig bang daar kan iets meer ontwikkel tussen hulle. Het ek rede om bang te wees of moet ek hul vriendskap aanvaar?
Answer 980 views
Expert
CyberShrink
cybershrink

01 Jan 0001

have you discused this directly with him, other than in an argument ? Try to persuade him to join you in some sessions of marriage counselling, to sort things out.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9362 votes
No
67% - 19326 votes
Vote