Ask an expert
Question

09 Feb 2006

EXORCISM...
Ek het gisteraand The Excorcism of Emily Rose gekyk. Dis bleikbaar 'n ware storie. CS, ek weet nie of jy dit al gekyk het nie, maar sal jou 'n background gee - Emily Rose se priester het 'n demoon in haar probeer uitdryf en sy het toe gesterf, en hy is toe skuldig bevind aan 'moord'. Want die dokters glo hy het haar oortuig om op te hou om pille te drink. Hulle het geglo sy het aan eleptiese aanvalle gelui wat tot siegopatiese neigings gely het. Hulle het vasgeglo dit was nie 'n demoon wat in haar was nie.

Maar ek meen, my magtig, daar is geen manier wat Emily op haar eie goed laat beweeg het, of slange van nerens laat kom het, of selfs haar rug agteroor kon buig nie. En haar stem wat so diep gepraat het (hulle het dit bleikbaar op tape gehad)....

Ek meen die hof het net eenvoudig vas geglo daar was nie 'n demoon in haar nie.

Ek ken 'n pastoor wat 'n demoon uit iemand gedryf - die meisiekind se gesigbene het gekraak en haar gesig het 'n ander vorm aangevat. Sy was klein en het hom amper half disnis geslaan.

My broer se skoonsuster - by haar het hulle ook bleikbaar 'n demoon uitgedryf.

Maar dit laat 'n mens nogal dink - kan dit werklik 'n demoon wees? Ons is dit daai storie van - die mind wat so powerful is dat jou stem so diep verander, en jou ongelooflik raak ewe skielik, en weird goed met jou liggaam doen???
Answer 824 views
Expert
CyberShrink
cybershrink

01 Jan 0001

Absolutely NONE of the films on exorcism bear any real relationship to reality, and are dramatic exagerations of one single point of view of situations which have other and better explanations. Regarding such a Hollywood movie as relating to truth, is like considering a Cowboys and Indians film as an objective assessment of race relations in the USA.
The filmmakers always cheat. There was no demon, and alpparently she was damaged by a deluded priest --- the snakes and things they showed you weren't real, just created visually by the filmmakers for added drama. Its like a feeble remake of The Exorcist, a similarly sensationalist bit of claptrap made years ago, which also made megabucks for the studios. I don't believe in demons, and don't need to -- available human evil is more than enough to explain anything in that line.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.