Ask an expert
Question

30 Jan 2006

Good Morning Julle...
Het jul almal 'n lekker naweek gehad? Wil net vinnig mention - Saw II - VREK goed gewees hoor, beste fliek wat ek in jare gesien het.

Ja en toe gister ondek ek 'n knop in my bors toe ek 'n self examination doen...Het 'n afspraak vandag 11uur by die dokter. So nervous dit voel ek ek enige oomblik gaan crack!

Wys jou net, net sodra jy dink jou lewe is goed opdreef gebeur daar iets. Die ergste is ek kan nie eens dit deel met my ma nie, sy is vrek geworried oor my pa - hy gaan mos Vrydag vir sy prostaat kanker operasie, so ek wil haar nie nog oor my laat worry nie.

Wel skiet maar daar 'n gebedtjie op vir my...
Answer 694 views
Expert
CyberShrink
cybershrink

01 Jan 0001

Let's hope it all works out for the best, for you, pg ! very wise for you to see the doctor so rapidly --- if it's anything significant it can be dealt with so much easier when found early, and if, as is likely, it's nothing serious, better to know now than to wotry for longer.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.