Ask an expert
Question

29 Sep 2006

HELP
Ek verstaan nie wat met my aangaan nie. Ek het in die desember maand iemand ontmoet toe eenaand met hom gevry. Daarna het ons nie weer geworry nie.
Ek is nog steeds vriende met sy familie en as ek gaan kuier dan sien ek hom nog.
Hy het 'n meisie en 'n kind by haar + nog ander twee by verskillende mense.
Ek dink vanaf dy tyd elke dag aanhom,staan op met hom en slaap met hom in my gedagtes.
Kry self seksuele gedagtes oor hom en as ek iets hoor van hy het 'n ander meisie gehad dan is ek kwaad en voel sleg.
Help my asseblief want is ek mal of net stupid.
Asseblief enigeeen wat kan raad gee en nie beledigings of verwyte nie,want ek kan nie my gevoelens afdraai nie,dit is net daar.
HELP,HELP,HELP
Answer 531 views
Expert
CyberShrink
cybershrink

01 Jan 0001

What I can never understand is why any woman ever trusts a man who has scattered children by different mothers, and thinks he may be true to her alone. You sound like a nice and loving person, who deserves so much more than this selfish and irresponsible boy ( whatever his age, he's no man ).
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.