Ask an expert
Question

19 Jan 2006

Hoe kan ek relax??
Ek en manlief het gister 'n huis gekoop, maar my senuwees is SO op, die huis is absoluut alles wat ons gesoek het teen 'n winskoop - rotsswembad, groot braaikamer met bar, vrek netjies....So gewild dat 2 ander couples na ons ook geteken het - obviously is ons eerste, ons wag nou net vir ons verband goedkeuring as ons dit nie binne 2 weke kry nie raak die volgende couple se -|- rak geldig. Wel die ding is ek weet daar kan nie iets verkeerd gaan nie - hy is finansieel sterk genoeg, maar het reeds 'n verband op 'n baie duur erf op 'n gholfbaan. Die ouditeur het gese hy voorsien nie probleme nie. Maar hoe gaan ek relax tot tyd en wyl ons wag op 'n verband goedkeuring, want sodra ek dink daaraan dat ons die huis kan verloor raak ek naar en duiselig..Gister het ek 'n glas rooiwyn gedrink om te relax....Wat kan ek nog doen?
Answer 648 views
Expert
CyberShrink
cybershrink

01 Jan 0001

,,,,,
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9379 votes
No
67% - 19431 votes
Vote