Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- ADHD Expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Asthma Expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- Cough Expert
- CyberDoc
- CyberShrink
- Oral health expert
- Depression expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
- Fertility expert
- Flu expert
- GynaeDoc
- Headache expert
- Healthy Bones
Huwelik, nie wat dit moet wees nie.
Ek weet nie meer hoe en wat om te doen nie. My huwelik met my vrou is besig om die verkeerde afdraai te vat en ek kry dit nie reg om dit weer op die regte pad te kry nie. Ons is skaars 'n jaar getroud en dit voel al of ons 100jaar getroud is want die kommunikasie het verval in amper niks in en daar word aangeneem dat ek moet weet wat sy wil he ek moet doen. As ek nie iets onmiddelik agterkom nie dan ruk sy haarself op en is kwaad vir my vir amper 'nweek. Ek moet se ek help baie met die huiswerk en doen meeas my deel. Sys ook altyd te moeg vir "cuddle" in die aand of seks. Dit sal miskien moontlik wees op 'n naweek maar dan ook nie eers elke naweek nie. Om nou uit die kamer uit te praat was ons 6weke laas intiem. Sy vermy my as ek probeer om haar te nader. Hoekom? Ek is nie vuil nie. As ons dit wel doen voel dit vir my sy doen dit net om my tevrede te hou want ons kan nie gou genoeg klaar maak en klaar kry vir haar sin nie. Sy het nog nie gekla of getoon dat sy seerkry of iets nie. Die gevolg is ek begin geirrteerd raak en my humeur begin ook die beter van my kry. Ek wil nie so wees nie, ek wil goed vir haar wees, maar ek weet nie meer wat om te doen nie. Ons "click" nie meer nie.
Why not get involved, both of you, in marriage counselling ? The problems you describe all sound the sort that could be readily sorted out in such counselling
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.