Ask an expert
Question

26 Jan 2006

Liggewig my broer!
Wat het jy as jou skoonma tot by haar skouers in sement staan? Net te min sement!

=====================================================
Blonde nurse sê vir ou Oom: Af met die onderbroekie oom, dat ons gou kan skeer.
Oom: Maar ek gaan vir 'n oog operasie!
Nurse: Nonsens! Hier staan "Verwyder Horingvlies"!

=====================================================
Koos tel 'n Engelse girl in 'n kroeg op en vra: "Jou plek of myne?"
Sy sê: "I'm sorry, I'm on my menstrual cycle"
Hy sê: "Geen probleem, ons laai hom sommer op my bakkie."
=====================================================
Blond bel die brandweer en sê haar huis is aan die brand.
Die man vra: Ok hoe kom ons by jou uit?
Sy sê: Hellooo!! Met die groot rooi lorrie!

=====================================================
Gedagte vir die dag: Julle mense wat dink julle weet alles, maak ons mense wat alles weet, die bliksem in!

=====================================================
Snaakse ding gebeur.....Sit Sondag innie kerk toe die ou langs my skielik 'n sigaret light.
Ek was so verontwaardig, ek laat val amper my bier!!
Answer 800 views
Expert
CyberShrink
cybershrink

01 Jan 0001

,,,,,
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9362 votes
No
67% - 19299 votes
Vote