Ask an expert
Question

26 Jan 2006

Maak ook maar net foute
EK wil net hartlik jammer sê vir my onnodige comments by tye en ek wil graag nederig vra dat almal wat ek te na gekom het my vergewe. Ek is maar net ook mens wat sukkel met my eie onsekerhede en dit dan uithaal op hierdie forum.

Ek het baie probleme en ek ontlaai dan deur lelik te wees en te probeer om die forum te ontwrig. Julle sien, ek het nie juis baie aandag gekry reg duer my lewe. SO dis my manier om tog ook bietjie aandag te kry. Ek belowe ek sal probeer meer menslik wees en ook minder rassisties. Ek besef dat ek sal moet aanpas by die nuwe SA, of ek daarvan hou of nie. Ek sal selfs bietjie gaan opknap met my Engels, miskien paar klasse gaan neem.

Nogmaal jammer aan almal. Julle moet tog verstaan dat hierdie die enigste plek is waar ek darem bietjie aandag kan kry.
Answer 677 views
Expert
CyberShrink
cybershrink

01 Jan 0001

And have you noticed now, WZ, that you can get enough worthwhile attention by just asking for it ? As Thabo and others say, IF this message had been genuine, then congratulations would have been in order, on making an adult and sensible set of decisions. But the IP addresses are different, alas. But, as someone else has kindly written the script for you, why not go ahead and learn the part ?
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9363 votes
No
67% - 19334 votes
Vote