Ask an expert
Question

21 Aug 2007

Over or not?!?!?
Ek en my vrou is nou al vir 15 jaar getroud en het 2 pragtige kinders (13 en 11). Die probleem is, ons het vir die afgelope paar maande (4) omtrent glad nie seks gehad nie. Sy was eers siek toe het sy rugpyn gehad en toe 'n operasie, na die operasie was sy weer siek en ons het net 1 keer gedurende hierdie hele tydperk seks gehad. Skielik het sy begin om haarself te skeer, alles af, kaal en glad,. Toe ek haar vra het sy net gese dat dit baie lank begin raak het en haar begin irriteer het, toe skeer sy dit alles af. Tydens hierdie tydperk ook het ons 1 keer seks gehad. Sy vat al die afgelope 2 jaar glad nie meer aan my nie, soek geen toenadering nie en het nog nooit weer seks aangewakker of daaroor gepraat nie. Nou vermoed ons sy is swanger. Ek is seker dat dit nie ek is nie. Wat is besig om hier te gebeur en wat kan ek doen? Hoe moet ek hierdie ding hanteer en wat en hoe moet ek haar vra of dit iemand anders is? Asb, ek is desperaat en soek hulp. Ek kan nie meer nie, my gedagtes maak my mal en dood. Dit voel of ek gaan vrek elke keer as ek aan al hierdie dinge dink. Ek kan nie meer my werk ordentlik doen nie, is nie meer nice met my eie kinders nie en ek raak van my kop af. Asb ek soek raad.
Answer 686 views
Expert
CyberShrink
cybershrink

01 Jan 0001

OK, this has been a long marriage, and a fairly short problem. It sounds as though the sexual issue relates to her being unwell, the backache and the operation and what followed that. You don;t mention what sort of operation it was or what her physical problems are. Marriage counselling would be a wise investment for both of you. Pregnancy, I agree, sounds rather unlikely, but a pregnancy test can be fairly easily done to clarify that.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
33% - 9362 votes
No
67% - 19306 votes
Vote