Ask an expert
Question

14 Feb 2006

Playgirl slaan 'n skoon blaadjie om...
Hi Julle;

Soos julle kan sien het ek my naam van nou af 'n bietjie sexier gemaak. Funky né?

Graag net 'n bietjie agtergrond vir julle gee omtrent myself, want sommig mense (soos Husband) is afgunstig van my. So laat ek net myself uitklaar.

Ek is nie SKATRYK nie, koop nie my huise CASH nie. Het nie 'n obsessie oor Woolworths souse nie.

Ek het sterk morele waardes, maar my grootste probleem is dat ek partykeer snobisties is. Ek dink nie ek is beter as ander nie, net baie krities.

Ek is groot gemaak met die gesegde: Jy moet gewoont wees aan net die beste! Nou dit beteken nie ek kraak ander mense af omdat hulle nie die tipe kos kan eet wat ek eet, of 'n huis met 'n rotswembad en waterval kan koop nie...dit gaan nie vir my oor hoe DUUR iets is nie, ek self koop partykeer onderklere by Mr Price....

Wat ek eintlik net wil sê is mense, ek hou van 'n lekker lewe en mooi dinge, so moenie dink ek brag as ek iets vertel nie...
Answer 652 views
Expert
CyberShrink
cybershrink

01 Jan 0001

Jolly good !
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.