Ask an expert
Search expert health advice:
Browse by expert
- Allergy expert
- Anti-ageing expert
- Arthritis expert
- Breast cancer expert
- Cancer expert
- CyberDoc
- Oral health expert
- Diabetes expert
- EnviroHealth expert
- Family law expert
re: Ek verneuk vir manlief
Posting van dame so jaar gelede was vir my baie verbasend en eroties. Sy's lief vir haar man, gee om vir hom, gelukkig getroud, nie van plan om ooit teskei, "no hard feelings" (wel dalk is dit juis die aanleidende faktor gewees: dat hy hom nie mooi hard kry nie!).
Klink of sy heel classy, intelligente en oulike dame is en SONDER enige emosionele tags het sy 'n skelm wat haar happry hou.
Dis baie raar en verbasend om dit van 'n dame te gehoor het, sy is nie kwaad vir haar man nie, maar ook nie lief vir die lover nie, koud en klinies soos wat ons mans dit soms kan doen -bloot net vir die fisiese daarvan.

,,,,,
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.