Ask an expert
Question

19 Oct 2006

REPS!!!!! Kan hulle mans uitlos???
Ek hoop 'n rep lees ook hierdie stukkie skryfwerk!!!!!!!

Hoekom wil julle altyd die mans by wie julle rep optjat!! Wat kry julle daaruit? Ek het 'n 13maande oue babaseuntjie en daar is 'n baba oppad en telkens as ek by my man se kantoor kom, sit daar knussies 'n rep wat met hom klets...party bring hul bab'as se foto's , ander vra vir HOM raad oor kinders grootmaak en ander maak dit baie duidelik dat hul mans uitstedig is!! HALLLLOOOOO...ek is ook 'n vrou .Ek weet hoe dit werk. Dink julle werklik dat hy iets weet van baba's grootmaak as hy in 13 maande nog net 4 keer sy eie baba gebad en aangetrek het? Van doeke omruil praat ek nie eens nie Gaan aan met julle lewens en los die getroude mans . Sal iemand vir my sê of ek oorreageer en of ek dalkies 'n punt beet het? Die ergste is dat my man wil hê ek moet persoonlik met die Poppies bevriend raak. Deel my selnr en epos adres aan hulle uit asof dit besigheidskaartjies is.... Ek het genoeg betroubare en goeie vriendinne , dankie!!!! Ek soek nie 'n REP in my huis nie...'n mens is veronderstel om jou huis teen indringers te verdedig. Kom kuier ivr my sodat hulle met hom kan kuier????

HELP MY REG AS EK VERKEERD IS ASSEBLIEF!!!!!!!!!!!
Answer 852 views
Expert
CyberShrink
cybershrink

01 Jan 0001

,,,,,
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9476 votes
No
68% - 20314 votes
Vote