Ask an expert
Question

14 Nov 2008

skoon ouers
Hi,

Ek is vir bietjie meer as ' n jaar getroud. En elke naweek gaan kuier ons vir sy ouers wat omtrent 10 min se ry van ons af bly. Ons het voorheen by sy ouers gebly totdat ons op ons voete gekom het. As ek praat van elke naweek dan is dit elke vrydag, saterdag en elke sondag. My skoonouers is dierbaar, maar dit voel vir my of ons nie ons eie lewe het nie. Ek gee regtig nie om om daar te kuier nie, maar dit het half ' n gereelde instelling geword. Indien ons (ek) besluit om bv die saterdag aand, ' n rustig aandjie by die huis wil spandeer word daar honderd en een vrae gevra oor hoekom ons nie kom kuier nie, dan sal my man gewoonlik se dat ek nie wil gaan nie of dat ek nie lus is nie. En word daar ook " gespot"  (skoonpa)dat ek op my man se kop sit en hom nie toelaat om te gaan kuier nie. As ek met my man hieroor probeer praat dan ontstaan daar ' n groot argument. Ek wil nie meer met hom praat nie net om die argument te vermy.
Hierdie hele situasie maak my sielsongelukkig, ek sien nie meer uit na naweke nie.
My man is baie goed vir my en ek is baie lief vir hom, maar ek voel ons huwelik gaan hieronder ly as dit nie uitgesorteer word nie.

Is dit net ek wat vol nonsens is of is dit ' n probleem. Raad asseblief?
Answer 1,279 views
Expert
CyberShrink
cybershrink

01 Jan 0001

Could you have a calm chat with them, saying how much you enjoy visiting them, but asking their advice about how to also manage to have some quiet time together at your own home, as well.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.
Voting Booth
Have you entered our Health of the Nation survey?
Please select an option Oops! Something went wrong, please try again later.
Results
Yes
32% - 9435 votes
No
68% - 19981 votes
Vote