Ask an expert
Question

02 Feb 2006

TAAL GEBRUIK
CS. Ek het deur die briewe gegaan net om my gedagte so bietjie af te lei, maar die taal gebruik op die forum is darem iets vreeslik. Dit is nie in my aard om vir mense voor te skryf hoe hulle moet praat nie, maar werklik sommige van hierdie briewe oorskry enige perke. Aan gesien u beheer oor die briewe kan uit oefen dink ek dit is tyd dat daar 'n bietjie strenger op getree word teen sommige van die mense. Dit is walglik en afstootlik en nie 'n plesier om te lees nie. Nou moet die ander nie vir my vertel dat ek dit maar kan oorslaa nie hoe slaan 'n mens iets oor as jy dit nie eers lees nie. Moet ook nie vir my kom vertel van demokratiese reg wat uit geoefen word nie, demokratiese reg gee niemand die reg om walglik te wees nie. Dit laat my wonder watse soort mens is jy werklik as jy onder 'n skuil naam die soort taal gebruik. Ly jy dalk aan 'n gesplete persoonlikheid dat dit jou manier is van uiting gee aan die mens wat jy werklik is. Ek weet nou gaan iemand weer dink hulle is baie slim om my te vra van wie praat ek hier.....lees die forum en julle sal presies weet wie dit is.

Lekker aand.
Answer 806 views
Expert
CyberShrink
cybershrink

01 Jan 0001

I fully agree that there are a few people ( usually using several different nicknames and thus giving the impression that there are far more of them ) speaking horribly, both in the language they use and the things they say. When I come across such stuff, I now delete it ; but when such comments arise in a thread of discussion AFTER I have already responded to that question, I don't see it unless it is brought to my notice --- and please, folks, if you do want to complain about comments later in some thread, don't give me the number of that posting ( I don[t see the numbers in the IP section ) but the title in the SUBJECT heading, whjich I can search for.
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.