Ask an expert
Question

09 Feb 2006

To Playgirl
Môre almal,
Pulmonoloog is die dr wat na sy longe kyk, ek wou maar net weet aangesien ek saam met 'n paar van hulle gewerk het by Tygerberg. Hoop die brongoskoop(kamera toets) uitslae was ok. Ja Valkyrie dit is nog baie, baie eina, aangesien niks in die huis nog verander het nie, jy wag vir die oomblik wat hy gaan roep vir 'n ou koppie tee.
om te komentaar oor posting vanoggend oor wanneer mense vra of jy ok is en jy is nie, dit is besig om my op die oomblik teen die mure uit te dryf.
Sterkte Playgirl, ek dink aan julle!!!!!
Answer 542 views
Expert
CyberShrink
cybershrink

01 Jan 0001

,,,,,
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.