Ask an expert
Question

09 Feb 2006

VIR WZ - met al my liefde
Soos ek kan verstaan is jy al jare deel van hierdie forum. En net soos CS kan ek dit nie sonder jou voorstel nie. Ek doen nie so baie "postings" nie, maar lees ALTYD, AL joune.

Wil net baie dankie sê dat jy is, wie jy is. Jy beur my altyd op en is by verre die mees intelektueel, stimulerende "grapgat" op hierdie site.

HOU SO AAN. Hierdie posting is genuine, ek's nie sarkasties nie.

PS: Parraballas... haal die stok uit jou ass uit, take a load off. Wit Zombie 4 president
Answer 406 views
Expert
CyberShrink
cybershrink

01 Jan 0001

,,,,,
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical examination, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.